Phillip Reed

Phillip Reed
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Milton LeRoy
Geboorte (1908-03-25)25 Maart 1908
Sterfte 7 Desember 1996 (op 88)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1932–1965
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Phillip Reed (25 Maart 1908 – 7 Desember 1996) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Last of the Mohicans (1936), Song of the Thin Man (1947), Unknown Island (1948), en Tripoli (1950).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy